Vir al die babas en klein kindertjies wat nog met die hulp van hulle mammas geleer moet word. 

Tye vir die beginners: Maandae 11H30 - 12H00 en Woensdae 11H00 - 11H30  

Kinders leer om gemaklik in water te beweeg met hulpmiddels Klasse Maandae 12H30 - 13H00 en Woensdae 12H00 - 12H30 

Kinders swem sonder hulpmiddels en spesialiseer in die verskillende swemstyle. Klasse Maandae 13H00 - 13H30 en Woensdae 12H30 - 13H00 

Gevorderde swemlesse vir diegene wat swem as kompeterende sport beoefen. Tye sal later bekend gemaak word. 
Terug Terug na bo
JOIN OUR MAILING LIST
  Join Mailing List
 
  Naam & Van
     
  E-posadres
     
  Sel nr.
  Geboortedatum